Mannebediening by Lewende Woord
Moot
Die mannebediening se hoofdoel is om alle mans toe te rus as
dinamiese dissipels van Jesus, om sodoende meer manne na Jesus te lei.
Raak betrokke by ons mannegebed op Vrydagoggende om 5:30 in die
kerkgebou vir ‘n ware ontmoeting met God.
Gebedsversoek
Indien u graag wil hê dat GOD se laaities vir u moet bid of
intree, voltooi met vrymoedigheid die onderstaande vorm:
|